In produksie of in repetisie

Bo en behalwe die aangeduide optredes, is Lizz deurgaans besig met ander projekte, wat almal in verskillende fases van die produksie-proses kan wees. Omdat dit nie noodwendig in publieke belang is om haar ware dag-tot-dag program hier te lys nie, noem ons net kortliks waarmee sy tussendeur besig is.


April

My naam is Ellen Pakkies by onder andere KKNK op die planke

Verfilm Pretville

Pre-produksie vir ATKV Mediaveertjies


Augustus

Pre-produksie vir ATKV Woordveertjies